![]() |
||||||||||||||
|
||||||||||||||
Artist: Stephan van Heerden As kind wat nog nie kon skilder nie het Stephan altyd die Russies gebore Suid-Afrikaner, Vladimir Tretchikoff, se portrette bewonder. Tot sy verrassing het ‘n kunsversamelaar eenmaal na ‘n skildery van Stephan verwys as ‘n Tretchikoff en so het ‘n kinderfantasie waar geword. Sy skilder passie is meesterlike tegniek in sy werk. Mense wil gereeld weet hoe hy dit regkry om die vel so lewensgetrou te laat lyk, of waarvandaan die vrede en nostalgie kom wat uit sy skilderye straal. Stephan se skilder-tegniek het oor jare ontwikkel en is ‘n tydsame proses waarin die prent geleidelik ontwikkel deur die aanwending van verskillende lae verf wat elkeen eiesoortige aangewend word. He has no formal training in art. Painting was his biggest passion as a boy - part because oils fascinated him and part because he discovered a magical world where his paint brush and paint could connect with other people. A place where he could be himself without prejudice, where people could meet without boundaries and accept each other. Stephan used his art to express himself, in the process losing his stutter as a child. Stephan se mees geliefde tema is waar hy die skoonheid van gesig en liggaam kan vaslê. Hy beskou skoonheid as ‘n gawe. |
||||||||||||||
![]() |
||||||||||||||
Newsletter: If you would like to receive our newsletter, with news about new art, exhibitions etc. please contact us to add your email address to our mailing list. |
||||||||||||||
![]() |
Featured Artist:
|
|||||||||||||
|
![]() |
|||||||||||||
| Painting isn't an aesthetic operation; it's a form of magic designed as a mediator between this strange, hostile world and us, a way of seizing the power by giving form to our terrors as well as our desires. Pablo Picasso |
||||||||||||||
| Copyright © Essensual Art Designed by Mercia Deale |
Home | About Us | Links | Exhibitions | Blog | Contact Us |
|||||||||||||